Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, en die Wes-Kaapse Minister van Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het Woensdag 4 Maart ’n hoë-sigbaarheid-wetstoepassingsoperasie in Atlantis gelei.
“Ek is nie ’n springbokkie nie, en ek sal my hofsaak bywoon,” het Diego Stevens (33) Dinsdag 3 Maart in sy borgtogaansoek in die Atlantis-landdroshof gesê. Stevens, die bestuurder van…
Die vyfjarige La-meecha Geland van Atla, wat verlede Dinsdagoggend (17 Februarie) op pad kleuterskool toe voor haar oë doodgery is.
ATLANTIS – Die People’s Process het vandeesweek hul memorandum en petisie met byna 15 000 handtekeninge aan die bestuur van Subraad 1 oorhandig. Volgens die memorandum moet die verkoop van…
Die eerste keer wat ek my voet in ‘n vragmotor gesit het, was soos “love at first sight”. Ek kan nie die gevoel beskryf nie, maar ek het geweet dit…
“Luister met begrip en luister om te verstaan, Juffroutjie, want ek stuur jou skool toe om te gaan leer en nie om ’n groot vrou te gaan wees nie! Verstaan…
Terwyl baie nog wag vir hul Kersfeesvleis en lekkernye, is die “hamper lady”, soos sy bekend staan, reeds besig om nuwe kliënte te werf vir haar Paasfees-, skryfbehoeftes- en ander…