Gimnaste van Yzerfontein het Saterdag 13 Mei in Langebaan aan die Weskus- akrobatiese gimnastiek-uitdunne deelgeneem en gaan die Weskus by die Wes-Kaapse kompetisie in Augustus verteenwoordig. Agter van links is Ava Young, Lana Dearlove en Elné Nortjé. Middel: Alexander Groenewald. Voor: Sanri Cilliers.


Yzer-gimnaste is ysters

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article