Wyk 11-vergadering: Die Langeberg-munisipaliteit het ’n kennisgewing uitgereik dat die volgende wyksvergadering vir wyk 11 op 18 April om 19:00 in die Robertson-stadsaal gehou word.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article