’n Plaaslike sakeonderneming het dit ná vier jaar vir die provinsiale nooddienste se reddingspan weer moontlik gemaak om met gespesialiseerde opleiding voort te gaan. Chasley Louw van Beaufort-Wes demonstreer hier hoe ’n kajuit van ’n vragmotor-wrak oopgesny word. Reddingstegnici van reg oor die hele provinsie staan by die wrak kort voordat hulle met hul praktiese opleiding afskop.Lees die volledige berig op bl. 6.


Werkers só opgelei om te red

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article