Op ’n windstil dag is die weerkaatsing in die dam op die Excelsior-landgoed tussen Robertson en Ashton prentjiemooi en perfek. Hoewel die ysige koue Langebergers die afgelope week behoorlik opgekeil het, was daar darem een of twee lekker sonnige dae tussenin. Foto: Karin Esterhuizen


Weerkaatsing skep mooi prentjie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article