Marina Eilers, die weduwee van die akteur Paul Eilers, het verlede week haar boek Wyle in die Malmesbury-biblioteek bekendgestel. Sy beskryf die boek as ’n huldeblyk aan haar man, wat bekend was vir sy rolle in Vyfster, Sonkring en Dominee Tienie. By die skrywer (sittend) is haar en Paul se seun, Paul jr. Agter is Talita Viola, Michelle Arendse en Janine Brander, personeel van die biblioteek. Foto: Sarie Nell


weduwee skryf oor Paul Eilers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article