Die Malmesbury-sakekamer het Dinsdag 2 Augustus sy Vrouemaand-saamtrek in die Herehuis gevier met Jade Sedeman van Beyond Beauté en Anita Reynolds (anitalunchlady) as sprekers. Die klem was op entrepreneurskap en oorlewing in 2022. “Kleinsake-eienaars en entrepreneurs het nie altyd al die antwoorde nie; die roete loop soms tree vir (versigtige) tree. Vra raad by die bestes in die bedryf, wees goed vir jouself tussen al die uitdagings deur, en dikwels help die ondersteuning van ander sakelui en entrepreneurs, asook gebede (en rooiwyn),” was van die wenke aan die 80 gaste by die verrigtinge.
Vrouemaand in Herehuis gevier

Vrouemaand in Herehuis gevier

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-
Dra ’n hoed en skep sop
Kaartjies is nou vir Malmesbury Sakekamer se Vrouemaand-byeenkoms Dinsdag 2 Augustus om 18:30 vir 19:00…
by
Swartland Gazetteon
-

Veiligheid, vroue onder loep
Die Malmesbury-sakekamer bied binnekort twee byeenkomste aan.
by
Swartland Gazetteon
-

Vroue ook hier goed bederf
MONTAGU – Vroue van Montagu is verlede week tydens twee afsonderlike geleenthede as deel van…
by
Norman Evertsonon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
