Die o.15-rugbyspan van die Hoërskool Piketberg het die afgelope skoolvakansie aan ’n toernooi in Bredasdorp deelgeneem. Rowan Somers is na afloop van die toernooi as die o.15-voorspeler van die toernooi aangewys.Die Hoërskool Piketberg het 7-5 teen die Hoërskool Robertson verloor en 12-11 teen die Hoërskool Bredasdorp verloor.


voorspeler van hs piketberg as beste van toernooi gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article