Villagers Worcester en Ashton United het mekaar Saterdag op die rugbyveld die stryd aangesê. Die kragmeting het op die Boland-stadion in Worcester plaasgevind. Bo probeer ’n Villa-speler aan die kloue van een van United se spelers ontsnap. Die Wedstryd het met die telling op 18-17 in Villa se guns geëindig. Foto: Tamsyn Jantjies


villa klop ashton met ’n skrale enkele punt

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article