Worcester Villagers en Ashton United het mekaar die naweek in Worcester die stryd in ’n laetellingwedstryd aangesê. Villa het die stryd 20-6 gewen. Links: Nathaniel Schericka van Ashton United op pad om ’n drie te druk. Foto’s: Franco du Toit


Villa haal Ashton stukkie vir stukkie uitmekaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article