Dié produkte is onlangs deur lede van die publiek verlate gevind en na die plaaslike polisiekantoor in Malmesbury geneem. Indien enigiemand die eiendom herken, kan hulle met adjudantoffisier Marty van Heerden by die Malmesbury-polisiekantoor by 022 482 7500 in verbinding tree om dit op te eis.


Vermeende vermiste goedere

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article