Die jaarlikse Valentynsmodeparade, ’n hoogtepunt op die Hoërskool Dirkie Uys se sosiale kalender, is Dinsdag 14 Februarie gehou. Juan Kitshoff en Skye Gelderblom (foto) is as mnr. en mej. Valentyn aangewys.


Valentynsdag-hoogtepunt

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article