Emsie Brand (regs) van die Hoërskool Swartland, en haar afrigter, Jessika Janse van Rensburg van die Swartland-swemklub, het Donderdag (22 Junie) aan die Robben Island-swemuitdaging deelgeneem. Hulle het die 8 km in twee uur en 54 minute geswem. Die omstandighede was uitdagend aangesien hulle teen ’n systroom en wind van voor moes swem in water van 14,5 °C, maar het die uithouvermoë gehad.


twee swem ‘gou’ robbeneiland toe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article