Ondersteuners en netbalspelers van Malmesbury en Abbotsdale staan Donderdag 6 Julie erewag by die Score- veeldoelige sportsentrum in afwagting op die Netbal-wêreldbekertrofee wat verlede week ’n draai in Malmesbury gemaak het as deel van die Wes-Kaapse trofeetoer. Nog foto’s op bl.3 Foto: Swartland-munisipaliteit


Trofee vir netbal ingewag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article