Vian Steenkamp van die Hoërskool Swartland het op 21 Oktober aan die Mossel Bay Tugfest in Mosselbaai deelgeneem. Hy het vir Robertson getrek en hulle het uitstekende uitslae behaal. Die kompetisie het drie gewigsafdelings gehad en 43 spanne het deelgeneem. Vian trek nommer 7 op die tou. Die 480 kg A-span het goud in die toernooi verwerf.

Credit: SYSTEM

trek goud los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article