Cynthia Slingers van Malmesbury (middel) was die gasspreker by die galadinee van die Kaapstadse traumasentrum se 30ste bestaansjaarvieringe. Die Kaapstadse traumasentrum is ’n ondersteuningsvennoot van die Dahlia-omgee-en-trauma-projek in Malmesbury. Bo is sy saam met (van links) die provinsiale minister vir gemeenskapsveiligheid, Reagan Allen, en die Kaapstadse onderburgemeester, Eddie Andrews.


Traumasentrum vier 30ste bestaansjaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article