Die Hoërskool Robertson se 520 kg- gemengde toutrekspan is gekies om Suid-Afrika in Augustus by die 2023- junior toutrek-wêreldkampioenskap in Switserland te verteenwoordig. Agter van links is Dirkie Human (graad 10), Len Bester (graad 12), Miya Niemand (graad nege), Stephan Viljoen (graad 10), Lizaandre Appollis (graad 10), Gawie Marais (graad 10), en Rickus Venter (graad nege). Voor sit Jana Marais (graad 10), Meg Bruwer (graad 11), Kobie Phillips (spanbestuurder), Anton Gerber (afrigter), Jacques Niehaus (skoolverteenwoordiger) en Meckenzie Marx (graad 10).

Credit: SYSTEM

Toutrekspan op pad na Switserland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article