Die Hoërskool Dirkie Uys se o.19-Tiere-krieketspan het Saterdag 18 Februarie met die Hoërskool Montana afgereken toe hulle die besoekers met 130 lopies gewen het. Allan Jordaan (foto onder) het ’n driekuns behaal. Agter (van links) is Allan Jordaan, JH Kleynhans, Divan Brink, JG Niewoudt, Jaden Gysenberg, Jetro Cleophas en Harry Olckers

tiere verslind besoekers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article