Twee van die Hoërskool Dirkie Uys se leerders, Alicia Bester (bo) en Liebe van Schalkwyk, is in die Wes-Kaapse Kavalierspan opgeneem om van 26 tot 29 Maart in Pretoria aan die Interpro-toernooi te gaan deelneem.


TENNISspelers haal KAVALIERS

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article