Tamsyn Jantjies, senior joernalis by Worcester Standarden Breederivier Gazette is op die jaarlikse Boland Media-prysuitdeling as die beste hardenuus­verslaggewer vir die afgelope jaar aangewys. Boland Media is ’n filiaal van Media24. Tamsyn het teen ander joernaliste in die groep meegeding, wat onder meer Hermanus Times, Paarl Post, Distrikspos, Weslander en Eikestadnuusinsluit. Worcester Standard en Breederivier Gazetteis besonder trots op Tamsyn se prestasie.


Tamsyn het neus vir nuus

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article