Die Interskole-atletiek tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool het Dinsdag 8 Februarie vir groot opwinding gesorg. Hoewel Hugenote vanjaar die wenners van die atletiek- en sangbeker was, het Swartland se atlete met passie en ywer hul baan- en velditems aangedurf. Hoërskool Melkbosstrand het ook vir die eerste keer aan die atletiekdag deelgeneem.
Talent en energie by Interskole

Talent en energie by Interskole

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Interskole was weer naelbyt-aksie
Die jaarlikse interskole kragmeting tussen die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool het soos oudergewoonte vir…
by
Swartland Gazetteon
-
Kapteins aan die woord
Die jaarlikse Interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool vind vanjaar die eerste keer…
by
Swartland Gazetteon
-

LAAI AF | INTERSKOLE 2024-GIDS
Jou gids vir die naweek se Interskole tussen die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool.
by
Swartland Gazetteon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
