Hoërskool Swartland se dirigente sing uit volle bors ter ondersteuning van hul onderskeie atlete op die veld. Foto’s: Hoërskool Swartland-fotografie


Die Interskole-atletiek tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool het Dinsdag 8 Februarie vir groot opwinding gesorg. Hoewel Hugenote vanjaar die wenners van die atletiek- en sangbeker was, het Swartland se atlete met passie en ywer hul baan- en velditems aangedurf. Hoërskool Melkbosstrand het ook vir die eerste keer aan die atletiekdag deelgeneem.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article