Onwettige betreders na wie verwys word as “vodde-rapers” op soek na goed uit die afval by die plaaslike Highlands-stortingsteirrein, se teenwoordigheid – wat glo al ‘n geruime tyd veroordeel word…
‘n Ondersoek is deur die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling van stapel gestuur nadat bekommernisse weens beweerde wanbestuur en onreëlmatighede by ‘n plaaslike tehuis vir bejaardes op Malmesbury deur gemeenskapslede…
David Rossouw Die Wesbank-rugbyklub het Saterdag (22 Maart) teen Never Despair op die Alfastraat-sportstadion in ‘n hoogsverwagte Grootuitdaag- Derby-wedstryd die stem dik gemaak. Spairs het eerste bloed geruik toe hulle…
Passenger car buyers in South Africa appeared undeterred by prevailing economic concerns, as evidenced by the February retail vehicle sales figures.
Die sementvervaardiger PPC het in Januarie vanjaar aangekondig dat hy binnekort ’n nuwe sementaanleg ter waarde van R3 miljard by een van sy bestaande aanlegte in die Wes-Kaap, naamlik Riebeek-Wes,…
Die tweede VLV-byeekoms, aangebied deur die Malmesbury-tak by Cafe Myrtledene, het die afgelope Woensdag (5 Februarie) plaasgevind waartydens Uys van der Westhuijzen, betrokke by landelike veiligheid op nasionale vlak by…
Die Swartlandse dorp Darling en sy mense treur ná die dood van die 14-jarige Jordan Adams wat Sondag 2 Maart deur ’n motor doodgery is.
Een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse radiopersoonlikhede, die Paarlse Martelize Brink, vier vanjaar haar mondigwording in die radio- bedryf ná 21 roemryke jare by RSG.
Ywerige breiers van Malmesbury, wat hulself die Besige Bye gedoop het, het oudergewoonte die afgelope Donderdag (26 Februarie) byeengekom om kleurvolle komberse en ander items vir liefdadigheid te brei.
Talle verdagtes met ’n lang lys misdaadsake wat teen hulle hang, is onlangs deur die plaaslike polisie van Moorreesburg in hegtenis geneem.