Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag…
Darling het die naweek ná ‘n naelskraapse loesing in sy eerste wedstryd van die Boland-Grootuitdaagbeker-kompetisie, teruggekom om ‘n 20-17 sege oor Mamre te beklink in ‘n belangrike derby-kragmeting.