Ghida Visser, ‘n inwoner van Moorreesburg, het in April vanjaar ‘n veldtog van stapel gestuur in ‘n poging om geld vir Ahzerian Esterhuizen se mediese uitgawes in te samel.
CapeNature confirmed the death of a young leopard following a call to assist in a rescue operation on 2 July in the Heidelberg area, near the World Heritage site Boosmansbos.
Die plaaslike gemeenskap van Riebeek-Wes het hul dank teenoor vier polisiebeamptes van die plaaslike polisiekantoor uitgespreek nadat beamptes op altesaam 779 mandrax-tablette beslag gelê het.
Die Malmesbury-biblioteek in samewerking met die plaaslike museum nooi die hele gesin om die dorp se geskiedenis saam met hulle op ‘n historiese staproete te herontdek.
Dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse LUR vir landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het op Vrydag 20 Junie die Drakenstein-munisipaliteit besoek om die vallei se groeiende toerisme-ekosisteem eerstehands te beleef. Hy…
Die eerste wedstryd tussen die Swartland-rugbyklub en Moorreesburg-rugbyklub beloof om tradisie, gemeenskap en passie te vier.