Emily Liebenberg en Kay-lee Mouton van Hoërskool Dirkie Uys het die Swartland-swemklub van 31 Maart tot 3 April by die Vlak 3-kampioenskap verteenwoordig en goed presteer.
Emily Liebenberg
Ses persoonlike bestes (PB’s)
400 m-vryslag – 4de
100 m-vlinderslag – 1ste (goud)
100 m-vryslag – 3de (brons)
200 m- individuele wisselslag – 4de
200 m Rugslag – 5de
Kay-Lee Mouton
1 persoonlike beste (PB)
200 m-vryslag – 14de
100 m-vryslag – 32ste
100 m-rugslag – 19de
200 m- individuele wisselslag– 23ste
50 m-vryslag – 24ste
200 m-rugslag – 12de





