Die eerste Swartlandfees, aangebied deur WOES TV en die Hoërskool Swartland, het Vrydag 20 Oktober onder groot opgewondenheid by die Hoërskool Swartland se sportterrein begin met topklas- Afrikaanse kunstenaars wat die feesverhoog aan die brand gesing het, onder wie Barto Swiegers (foto), Elandré, Jay, Gerhard Steyn, TiNO, Chris Smit, Franja du Plessis, Jacques du Plessis, Eloff en Loufi. Foto: Maryke Swart


Barto Swiegers ná sy optrede saam met ’n paar aanhangers. Foto: WOES TV

Die nuwe sangsensasie TiNO het feesgangers bekoor. Foto: Charlotte Lesch

Jay het oudergewoonte ’n lekker feesatmosfeer help opdis. Foto: WOES TV

Van links is Thelma Schreuder, Ansuné Smit, FC Smit en Ludick Nel by die fees.Foto: Maryke Swart

Die groep vriende van die Hoërskool Swartland het saam Die Swartlandfees kom geniet. Foto: Maryke Swart

Rozanne Joubert-Dreyer (Hoërskool Swartland), Corné Kriek, Mari-Louise Kriek, Janco Schutte (Hoërskool Swartland) en Shannon-Allison Petersen (Hoërskool Swartland).Foto: Maryke Swart

Johan Marais, Johan Smit en Nico Marais geniet ’n gesellige Vrydagmiddag by die fees. Foto: Maryke Swart

Die Hoërskool Swartland se hoof, Justus Schoonraad, en bemarker Hattingh van Dyk gesels oor die fees. Foto: WOES TV

Die seremoniemeesters Jaco van Dyk van WOES TV en die sanger Gerhard Steyn saam met hul eggenotes, Salmaré van Dyk en Zelri Steyn. Foto: WOES TV

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article