Die Hoërskool Swartland se gholfspelers het Maandag 6 Maart teen dié van die Hoërskool Vredenburg in ’n potjie gholf te staan gekom. Na afloop van die spel was die telling 77-31 in die Hoërskool Swartland se guns. Agter (van links) is Juriaan Schreuder, Marcel Basson en Inus Groenewald. Voor: Johan Jurgens, Stephan Malherbe en Johandré Theron.


Swartland sink V’burg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article