Die Hoërskool Swartland se o.15A-krieketspan het Dinsdag 7 November teen hul eweknieë van die Hoërskool Porterville kragte gemeet. Porterville het eerste gekolf en 85 lopies aangeteken met slegs drie paaltjies plat. Swartland se openingskolwers het die meeste van die werk gedoen, met Ruan Fluks wat op 43 lopies en Iaan Snyders op 36 lopies (nie uit nie) geëindig het. Swartland het die wedstryd met agt paaltjies gewen.


swartland o.15’s moker die rooi bal met die wilgerlat

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article