Hier is twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.
Die onderste raaisel is van ’n hoër moeilikheidsgraad terwyl die boonste meer op beginnersvlak is.
Die antwoorde van hierdie week se Sudoku-raaisels sal volgende jaar in die eerste Gazette van die nuwe jaar verskyn.. Gazette plaas gereeld twee nuwe Sudoku-raaisels. Onder is die antwoorde van die vorigekopkrappers. Lekker kopkrap!

