Malmesbury Museum en Malmesbury Biblioteek het op 23 April saamgespan en deelname aan die internasionale Wêreldboekedag moontlik gemaak. Die doel was hoofsaaklik om boeke en saamlees te vier. Almal wat die byeenkoms bygewoon het, is genooi om boeke saam te bring, wat hulle aan die biblioteek wou skenk, of hulle kon hul boeke inruil vir ander boeke. Die atmosfeer was gesellig, soos gesien kan word aan die drie sussies – Ninh en Avah Olwage (voor) en Lily Olwage (agter). Hul ma, Liezl, het ook twee voorlesings gedoen nadat sy verklaar het “stories het krag

‘Stories het krag, boodskap’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article