Die somermaande kan vir talle ’n uitdaging wees met bedompige hitte en gepaardgaande uitdagings soos beurtkrag, maar die somer bring ook die mooiste sonsondergange en skouspelagtige tonele wat in die streek afspeel. Hierdie foto is onlangs op die R317 tussen Robertson en Bonnievale geneem. Foto: JP Myburg


Somerson bring lig midde beurtkrag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article