Die Robertson-rolbalklub se splinternuwe bestuur nooi alle rolbal-entoesiaste uit om by die klub aan te sluit. Agter van links is Esme Esterhuizen, Jacques Esterhuizen, Fred Botha, Callie Van der Merwe, Carola van der Dam en Dirkie Human. Voor: Norbeit Leicher, Mark Bevis-Chellinor (voorsitter), Naomi Enslin, en Marietjie Cloete.


Sluit aan by Robertson se rolbalklub

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article