Die Hoërskool Swartland het op 18 Mei besoek van die skrywer Hannes Barnard ontvang. Hy is die skrywer van titels soos Halley se komeet, Wolken Roet. Barnard het die gr. 8-10-leerders toegespreek en opnuut aan die belang en genot van lees herinner.

Credit: SYSTEM

skrywer verduidelik hoekom lees so belangrik is

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article