Pieter Fourie, die skrywer van boeke soos ’n Hart is so groot soos ’n vuis en Ons Skulde het Donderdagaand (24 Augustus) in Malmesbury meer oor sy boeke uitgebrei. Die kwessie van gesinsgeweld, sy ongelukkige kinderjare en vergifnis (of nie) het ook aandag gekry. Almal was doodstil tydens sy vertellings en almal het oor een ding saamgestem: Dit verg baie moed om só voor vreemdelinge oop te maak.
Skrywer ‘maak oop’ oor ongelukkige grootwordjare

Skrywer ‘maak oop’ oor ongelukkige grootwordjare

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Skrywer praat oor koninklikes
Die gevierde skrywer Daniël Lotter het verlede week by Malmesbury Boekklub meer vertel oor sy…
by
Sarie Nellon
-

Het SA moraliteit verloor?
Jan-Jan Joubert, gerekende politieke verslaggewer en skrywer van drie boeke, was verlede Dinsdag die spreker…
by
Sarie Nellon
-

“Groter as lewensgroot” – vriende onthou legendariese Bakkes
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat…
by
Paarl Poston
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
