Jeff Lakey (regs) van Robertson het Saterdag 20 Mei ’n lewenslange eretoekenning vir die bevordering van Afrikaanse dig en skryfkuns in Suid-Afrika ontvang. Die toekenning is deur dr. Danny Titus tydens ’n gedenklesing in die VGK-gedenksaal in Worcester oorhandig. Die erkenning is deur die DAK Netwerk gedoen. Lakay is by die geleentheid ook vereer vir die historiese gemeenskapsprojek “Bo-dorp se mense”, wat sy geesteskind is. Foto:


Skrywer kry lewenslange eer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article