’n Plaaslike inwoner, Piet Smit, het dié skaars besigtiging van ’n ringnekstrandkiewiet twee Sondae gelede by die Radyndam afgeneem. Volgens Smit het nie hy of ander voëlkykers dié soort voël al daar gesien nie. Foto: Piet Smit


Skaars voëlkykgeleentheid op film vasgelê

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article