Kayla (gr. 6) en Malan Schoeman (gr. 7), van die Hoërskool Bonievale het aan die vier- en vyfkamp- Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Kayla was die naaswenner in die vierkamp en Malan het vierde in die vyfkamp geëindig. Malan en Kayla is broer en suster.


Sibbe vaar goed by SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article