FNB Classic Clashes: Schoonspruit Sekondêr in Malmesbury het vanjaar ’n tweede keer die Zebras van die Hoërskool Piketberg op hul eie bodem gedurende die jaarlikse FNB Classic Clashes se rugby-eindstryd geklop. Schoonspruit Sekondêr se eerste rugbyspan het die afgelope Saterdag (27 April) vir HSP met ’n telling van 27-24 in Piketberg gewen. Die Schoonies het die Zebras verlede jaar met een punt gewen.


Schoonies maak 2de agtereenvolgende jaar skoonskip

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article