Die Malmesbury-sakekamer hou sy volgende ledevergadering op 16 Mei 2023 om 18:30 in die Freek Stander-saal agter die Hoërskool Swartland.

Joggie Scholtz, munisipale bestuurder van die Swartland-munisipaliteit, sal inligting deel oor al die ontwikkelinge in en rondom Malmesbury met verwysing na die vooruitsigte van groei en werksgeleenthede.

Die koste is R110 vir lede of R130 vir gaste, en sluit ’n ligte ete in. . Bespreek jou plek teen Vrydag by info@sakekamer.co.za

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article