Tydens die Malmesbury-sakekamer se jaarvergadering is die volgende mense as bestuurslede verkies: Van links agter: Johann Nothnagel, Brian Siebritz (voorsitter), Reggie Swartz, Sarie Nell, Kobus Rossouw (ondervoorsitter), Natasja van Niekerk, Inke Kleinhans, Lennard van Wyk en Stephan Niemann (finansies). Voor is Hanlie van Wyk (sekretaresse). Janus le Roux en Dottie Nothnagel was afwesig toe die foto geneem is.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article