Die Hoërskool Swartland se o.19A-rugbyseuns het van Vrydag 31 Maart tot Woensdag 5 April aan Oakdale se rugbytoernooi deelgeneem.

Dit was ’n pretgevulde toer, wat ’n braai saam met hul ouers en rolbal teen die Hoërskool Robertson ingesluit het.

Die uitslae was soos volg:. Verloor 15-24 teen Vryburg. Verloor 7-19 teen Merensky. Wen 26-10 teen Upington.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article