Robertson Town het die afgelope naweek Montagu-rugbyklub by die Van Zylstraat-sportterreinin die aanvangswedstryd van die liga aangedurf. Montagu het ’n goeie begin gehad deur Robertson Town 30-28 te klop. Bo wen Jumanian Arendse die lynstaan vir Robertson Town. Foto’s: Dominique Jeftha


Rugbyliga begin met puik oorwinning

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article