Die Môreson United-dominoklub van Robertson het ’n Jeugdag-toernooi in Robertson gehou om bewustheid oor kinderveiligheid asook padreëls en veiligheid onder die jeug te skep. Op die foto is die organiseerders van die Jeugdag-byeenkoms saam met van die jeug van Robertson, wat die verrigtinge bygewoon het.

Credit: SYSTEM

Robertsonklub vier jeugdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article