Die Robertson-bejaardekub is ’n organisasie sonder winsoogmerk en lewer dienste aan alle bejaardes in Robertson. Die klub vergader drie dae per week, waar die bejaardes aktiwiteite doen en kos kry. Die klub het ook ’n nuwe bestuur. Agter van links is Hendrien Fortuin (lid), Carl Ephraim (kassier), en Fila De Waal A (lid). Voor sit Mina Matthues (sekretaresse), Sarah Philander (voorsitter) en Christine Eyssen (ondervoorsitter). Anna Saayman (ook ’n lid) was afwesig toe die foto geneem is.


Robertsonklub kondig nuwe bestuur aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article