Die Hoërskool Robertson het onlangs aan ’n sportdag teen die Hoërskool Stellenbosch in Stellenbosch deelgeneem en goed gevaar. Die o.19A-rugbyspan het 87-0 gewen, terwyl die o.19A-seunshokkiespan 1-1 gelykop gespeel het en die hokkiemeisies 2-3 verloor het. Die o.19A-netbalspan het 8-26 verloor terwyl die skaakspan 5-4 gewen het. Hier is die onoorwonne eersterugbyspan.

Credit: SYSTEM

Robbies wen groot teen Stellenbosch

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article