Hoërskool Robertson se skaakspelers het op 11 Februarie aan die Langeberg-streeksproewe by Jakes Gerwel Tegniese Skool deelgeneem, waar drie van die skool se leerders onderskeidelik twee derde en ’n tweede plek behaal het. Van links is Angelo Smit (derde in die ope afdeling), Daniël Payne (derde in die seuns o.15-afdelling), en Johan Coetsee (tweede in die afdeling vir seuns o.19).

Credit: SYSTEM

Robbies vaar goed in skaakproewe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article