Die Hoërskool Robertson het Hannes Schreuder en Juan Schreuder van Robertson Toyota vir die borgskap van ’n nuwe motor vir die skool bedank. Van links staan Juan Schreuder, Jacques Bradford (skoolhoof van die Hoërskool Robertson), Hannes Schreuder en Hein Pieterse (sportorganiseerder en bemarker).


Robbies sê dankie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article