Bernardo Diedericks, ’n graad 11-leerder aan die Hoërskool Robertson, is vir die Suid-Afrikaanse o.18-7’s-rugbyoefengroep gekies. Diedericks is een van twee spelers uit die Boland-7’s-span wat tot hierdie elitegroep verkies is. Die groep hou ’n oefenkamp van 16-18 Junie, waarna die finale groep vir die Commonwealth Youth Games in Trinbago, wat van 4-11 Augustus plaasvind, gekies sal word.

Credit: SYSTEM

Robbie-leerder vir oefengroep vir SA 7’s-rugby gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article