Leerders van die Montagu-gimnastiekskool het vir die Wes-Kaapse proewe, wat op 17 en 18 Junie plaasvind, gekwalifiseer. Agter van links staan Lily Webster, Jamie Johnson, Elaine Venter en Liane Venter. Voor: Jani Fourie, Neve Alston, Monya van der Merwe, Mia Voster, Jema Cole, Olvia Alston en Nico Drake, die span se afrigter.

Credit: SYSTEM

Reg vir Wes-Kaapse proewe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article